Successfully reported
+24

Bella's Getaway

  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Uitspan Street, Blanco, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bella's Getaway is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel met 'n privaat ingang wat aan die voorheuwels van die Outeniekwaberge in George geleë is.

Dié knus woonstel is ideaal vir enkelreisigers, paartjies of klein gesinne en bied slaapplek aan 3 gaste. Die oopplan-uitleg beskik oor 'n slaaparea, leefarea en 'n kombuisie. Daar is 'n dubbelbed, slaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite is ingeboude braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Bella's Getaway is 5 km vanaf die middedorp, 1,6 km vanaf Fancourt Gholfbaan, 8,2 km vanaf die George Lughawe en 15 km vanaf die see. Dit bied ook toegang tot verskeie besienswaardighede en buitelugaktiwiteite wat gaste kan verken, soos 4x4-roetes, bergfietsroetes, voetslaanroetes, gholfspeel en wynproe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Amanda K
Besigheidsreis
5.0
Uitstekend toegeruste eenheid. Privaat. Baie skoon en netjies. Gasvry. Uitstekend toegeruste eenheid. Privaat. Baie skoon en netjies. Gasvry. Sal defi...
Sien meer
Sep 2025
Lali S
Besigheidsreis
5.0
Excellent accommodation, everything catered for including superb WiFi and safe. Fantastic accommodation, super host and everything was ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Thomas V
Saam met lewensmaat
5.0
10/10. Een van die beste plekke wat ons al gebly het. 10/10.
Jun 2025
Jeanne W
5.0
Heerlik. Baie lekker gebly. Net wat ek nodig gehad het. Vriendelike eienaars.
Mrt 2025
Carina P
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Bella's Getaway was 'n aangename verrassing. Dit was skoon, pragtig en toegerus. Ons het heerlik gebly en sal definitief weer daarheen gaan.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Zané Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 20 Uitspan Street, Blanco, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bella's Getaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Uitspan Street, Blanco, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb00f068420f15ea1aee2f505b2120c309465295e7fe9d52d7e6c9d97ca2f2f393451e46fa55afe5626e70705e0d8578afc95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 20 Uitspan Street Blanco 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9462247 22.415619
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang