Successfully reported

Bella's Rest

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Catherine L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Spacious, clean, comfortable, artistically decorated - would definitely return. What a gem, very comfortable rooms which are beautifully furnished and overlook a picturesque dam. The breakfast was substantial and had many different options. The free-roaming donkeys and gently grazing zebra bring an extra dimension to the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmo V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Sal beslis weer daar bly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Baie netjiese plek, waarde vir geld. Vriendelike gasvrou. Heerlike ontbyt. Dit is die tweede keer dat ons by Bella's Rest tuisgaan. Eenhede is goed versorg met 'n ordentlike bed en stort. Heerlike ontbyt word bedien deur die gasvrou. Baie rustig met lekker uitsig oor die dam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Soos bo. Uitsonderlike verblyf. Heerlike ontbyt. Pragtige terrein, baie rustig by die water. Baie vriendelike, gawe en behulpsame gasvrou. Sal baie beslis weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen Jane L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Safe, clean, beautiful . Wonderful! What a lovely, clean, friendly place - I'll definitely be back; and thank you to Daleen, our host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christelle
Bella's Rest
Thank you Hope to see you soon. Have a great day and please be safe. Kind regards, Daleen

Angus Y
1 nag
5.0
Mrt 2025

Really nice. Very pleasant plus as many other characters as I need to type so that I can give concise feedback.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois L
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

A delightful stay. It was a wonderful home from home. Very friendly staff and service. Excellent food with a large variety for breakfast. I will recommend Bella Rest to anyone visiting Dundee.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Splendid. A true place to rest! A most superb place to rest during a busy weekend. The room was exceptionally well maintained, spacious and comfortable. Breakfast was delicious, all freshly prepared. Most friendly and helpful staff. Thank you, Bella Rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon B
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Awesome! Dit was absoluut heerlik, ook dat 'n restaurant op die perseel is, aangesien my ouers, wat oor die 80 is, ook kon saamkuier. Ek het net gewens dat ons die 2de oggend ook koffie en die absoluut heerlike tuisgemaakte beskuit in ons kamers kon gehad het, maar dit was toe blykbaar net vir 1 dag beskore.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dietmar D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Puik akkommodasie, netjies en skoon. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 690
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 690
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Hosking Street, Strathmore Park, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad756a9d497eb29c51a255ef42704fa0fd7809799646659ae004020c8c2df2431eb8ac66216ff44d89fc9ebedb872935b1e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 690 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 10 Hosking Street Strathmore Park 3000 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.174201601482 30.219444317582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang