Belle Vie Boutique Guesthouse
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 442 Brosdoring Street, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
-
Vanaf
R950R855 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Belle Vie Boutique Guesthouse, geleë in Waterkloof Ridge, Pretoria, bied luukse akkommodasie en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige en privaat wegbreek.
Die gastehuis beskik oor 3 smaakvol versierde kamers en 1 woonstel, elk met 'n en suite-badkamer. Alle eenhede is gemeubileer met gemaklike beddens, sagte dekbedovertrekke, kraakvars linne en het privaat ingange. Bykomende geriewe sluit in haardroërs, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.
Gaste kan die gemeenskaplike buite-eetarea geniet en gebruik maak van die swembad. Waterkloof Lifestyle Centre is binne loopafstand, terwyl Wolwespruit-roete slegs 4.7 km weg is. Met veilige parkering wat voorsien word, kan gaste ontspan en 'n rustige verblyf in Waterkloof Ridge geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Anique Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 442 Brosdoring Street, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink Belle Vie Boutique Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 442 Brosdoring Street, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang