Successfully reported

Bellevue Berg Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jd G
1 nag
5.0
Jan 2025

Oorslaap voor Drakensberg stap. Ja, baie gerieflik en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Stay was good. Very nice, we had good accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico S
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Plaasatmosfeer. Lekker groot huis op die plaas met 'n kombuis, drie badkamers en 'n stoep met uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Rustig, gerieflik, privaat. Dit was 'n ontspannende verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Heather C
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Peace and tranquillity. Great stay. Cottage was much larger than expected, and actually has 3 bathrooms!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renate J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Perfekte rusplek halfpad tussen see en huis! Maar dis so rustig en mooi, 'n mens behoort vir 'n paar dae te kuier. Die ruim plaashuis op die groot, lowergroen grasperk het soos 'n vriendelike tante vir ons gewag na 'n lang dag op die pad. Dit is smaakvol gemeubileerd met gemaklike beddens en lieflike wit linne. Die kombuis het als wat enige goeie kok nodig het en die blomme uit die tuin was ekstra spesiaal, en net so mooi en vriendelik soos die gasvrou, Kimberley. Ons gesin was spyt ons kon net een nag slaap. Leer uit ons fout en bly gerus 'n paar dae!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stella G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Vriendelike en hulpvaardige ontvangs met WiFi en kragopwekkingskapasiteit ingesluit. Gerieflike 3 slaapkamer, 3 badkamer huis. Die huis is groter as wat op die foto's oorkom. Gerieflik en veilig gebly. Eienaars is baie vriendelik. Sal weer van Bellevue gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2023

Pragtige plaasomgewing. Heerlike, rustige plaashuis in 'n pragtige omgewing. Perfek om oor te slaap op pad êrens heen of as basis om die omgewing beter te leer ken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kimberley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 350
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 350
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellevue Farm, D115 Road, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5fd0e54bcd8de144c4debb185ee6f21f2958d342813d95df08bcbcca3e358853b4671329354242c2558dd61a17cbbc1b2bd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 6 mense 19 5 1 5 Bellevue Farm D115 Road 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.746986326301 29.427621240877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang