Successfully reported
+21

Bellevue Berg Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellevue Farm, D115 Road, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 350 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Bellevue Berg Cottage bied selfsorgverblyf en is ongeveer 8 tot 13 km halfpad tussen Winterton en Bergville geleë. Die bekoorlike plaaskothuis skuil op 'n werkende bees- en saaiplaas, en bied ook skilderagtige uitsigte oor landerye en berge.

Dié privaat losstaande kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en ander toebehore om te gebruik. Die oopplan-eetkamer en -leefarea het 'n kaggel. Die kothuis word omring deur 'n elektriese heining.

Die plaas bied ideale bergfietsryterrein, rustige plaaswandelings en visvang. Die gashere woon op die perseel met hul vriendelike waghonde, en sal byderhand wees om enige vrae te beantwoord of hulp te bied met areaverwante advies.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jd G
5.0
Oorslaap voor Drakensberg stap. Ja, baie gerieflik en goed ingerig.
Jan 2025
Ben E
Saam met vriende
5.0
Stay was good. Very nice, we had good accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Nico S
Saam met vriende
4.8
Plaasatmosfeer. Lekker groot huis op die plaas met 'n kombuis, drie badkamers en 'n stoep met uitsig.
Aug 2025
Lizelle V
Saam met lewensmaat
4.0
Rustig, gerieflik, privaat. Dit was 'n ontspannende verblyf.
Aug 2025
Heather C
Saam met vriende
5.0
Peace and tranquillity. Great stay. Cottage was much larger than expected, and actually has 3 bathrooms!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kimberley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Bellevue Farm, D115 Road, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bellevue Berg Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Vanaf
R 2 350
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 350
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellevue Farm, D115 Road, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5fd0e54bcd8de144c4debb185ee6f21f2958d342813d95df08bcbcca3e358853b4671329354242c2558dd61a17cbbc1b2bd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 6 mense 19 5 1 5 Bellevue Farm D115 Road 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.746986326301 29.427621240877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang