Successfully reported
+48

Bellevue Guest Lodge

  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R620, Ramsgate South, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bellevue Guest Lodge is 'n bekoorlike en gerieflike toevlugsoord wat in 'n welige 11 hektaar-woud en groot tuin geleë is. Dié lodge is halfpad tussen Ramsgate en Southbroom en naby strande, 'n asemrowende kus en pragtige gholfbane geleë.

Die logde bied selfsorgverblyf in verskeie selfsorg-eenhede. Dit is volledig toegerus met linne, handdoeke, breekware en eetgerei. D Die instansie is ’n paar minute se ry vanaf winkels, restaurante, Blouvlagstrande, perdry, natuurreservate en ’n krokodilplaas.

Gaste het ook gratis toegang tot Bellevue Ekopark, ’n botaniese tuin en speelarea vir kinders. Daar is ’n trampolien en gaste kan voëlkyk en op natuurstappies gaan.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Mark J
5.0
Peaceful and content. Was welcomed by Sally with a warm smile.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Peppie V
Gesin met tieners
5.0
Lekker stil. Kamers word daagliks skoon gemaak. Sal waardeur as kamers klein kluise sal inkry vir die stoor van belangrike goedjies en vuurwapens.
Jan 2025
Adel N
5.0
Absolutely impressive. Beautiful view, value for money and very clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Johan B
5.0
Uitstekend Ja, baie lekker gebly. Hulle kan dalk net in die toekoms dalk net tee of koffie in die kamers verskaf. Al die ander gastehuise wat ek deur ...
Sien meer
Jul 2024
Janke V
Saam met lewensmaat
4.8
Baie lekker, stil en rustig. Lekker plek om af te skakel. Vreeslik lekker gebly!
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sally Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R620, Ramsgate South, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bellevue Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R620, Ramsgate South, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97941fe2748ece3cbacef1f29618f478fc9569507709be0c11082eb32eb9079584fff446b5779e1f40779d73677657e071bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 R620 Ramsgate South 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.902102727929 30.321718454361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang