Bellevue Apartment 1
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 8 Osler Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bellevue Apartment 1 is in Stilbaai geleë. Die eenheid bied 'n pragtige strandmeer-uitsig en is ideaal vir 'n romantiese wegbreek of 'n ontspannende vakansie.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, yskas en 'n mikrogolfoond toegerus is. Die eenheid spog met 'n ruim, privaat dek met 'n gasbraai, sonstoele en 'n dektafel en stoele. Gaste kan ook hul etes buite geniet.
Geriewe op die perseel sluit WiFi, 'n slim-TV en parkeerplek op die perseel in. Daar is ook genoeg buitesitplek, braaigeriewe en die kompleks se swembad op die perseel.
Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, swem, bergfietsry, fietsry en visvang in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Neil Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 8 Osler Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Bellevue Apartment 1 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 8 Osler Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang