Successfully reported
+12

Bellevue Apartment II

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Osler Street, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bellevue Apartment II is in Stilbaai geleë en stapafstand vanaf die strandmeer. Hierdie selfsorgwoonstel is naby Lappiesbaaistrand en ideaal vir 'n klein gesin of vriende.

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die oopplan-ontwerp sluit 'n sitarea, eetarea en kombuis in. Die kombuis is met 'n stoof, yskas en 'n mikrogolfoond toegerus. Die sitarea het 'n slim-TV.

Geriewe in die huis sluit gratis WiFi in. Daar is ook parkeerplek op die perseel, buitesitplek, 'n swembad en braaigeriewe.

Aktiwiteite in die omgewing sluit swem, visvang, bergfietsry, voëlkyk en fietsry in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Neil Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 8 Osler Street, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Osler Street, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6a94548040ee1fb49ddc7acce919fbb6af4ae31d1c02a3aacae68f645c2ff8fd62d0aa13fa64000ff325027580553119965?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 8 Osler Street Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.3689137 21.4193182

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang