Bellgrove Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 8A Trebyan Avenue, Sandton, 2181, Gauteng
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Bellgrove Guest House is in die bedrywige hartjie van Rivonia, een van Sandton se mees toonaangewende woonbuurte, geleë. Ons is gerieflik na aan die sakesentra van Sandton, Woodmead en Sunninghill geleë.
Dié huis met sy Mediterreense styl is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Dié gastehuis word omring deur die stilte en skoonheid van 'n ontwerperstuin en swembad waar gaste kan kies tussen 7 luukse kamers. Elke en suite-kamer is elegant gemeubileer, vir 'n gesofistikeerde en moderne wegbreek.
Elkeen het 'n privaat ingang wat mooi saamvloei met die ruim slaapkamers om elegansie en ontspanning te kombineer. Daar is ook die opsie van 'n selfsorgwoonstel.
Ons bedien daagliks 'n heerlike fynproewersontbyt in die Breakfast Café en bied 'n Engelse en vegetariese opsie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
David Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 8A Trebyan Avenue, Sandton, 2181, Gauteng
- Gaste dink Bellgrove Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 8A Trebyan Avenue, Sandton, 2181, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang