Bellstone Bed & Breakfast
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 790 Old Farm Road, Faerie Glen, 0081, Gauteng
- Vanaf R1 438 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Bellstone Bed & Breakfast is in Faerie Glen, Gauteng geleë. Ideale verblyf vir ontspanningsreisigers, sakereise, bruide en gesinne.
Die verblyf bestaan uit 11 kamers waarvan elke kamer anders is en hom tot 'n unieke ervaring leen.
Geriewe op die perseel sluit ontbyt, WiFi, veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit op die perseel in.
Bellstone Bed & Breakfast is ideaal geleë naby winkelsentrums, sakeparke, hospitale, gholfbane en restaurante in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Gilda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 790 Old Farm Road, Faerie Glen, 0081, Gauteng
- Gaste dink Bellstone Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 790 Old Farm Road, Faerie Glen, 0081, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang