Belmont Guest House
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Sixth Street, Arboretum, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 424 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Belmont Guest House is in 'n stil doodloopstraat en gevestigde woonbuurt in die noorde van Bloemfontein geleë. Dit is naby 2 groot toegangsroetes na Bloemfontein, en is 'n kort entjie se ry vanaf die middestad en sportstadions.
Die gastehuis bied 13 stylvol gemeubileerde en suite-slaapkamers, wat ideaal is vir korporatiewe kliënte, toeriste en gesinne. Die slaapkamers is toegerus met lugversorging, TV's met M-Net en sekere DStv-kanale, yskassies, lessenaars met leeslampe en komplimentêre WiFi. Daar is ook 2 selfsorg-eenhede wat perfek is vir langtermyngaste. Ons voorsien daagliks 'n volledige Engelse ontbyt, sowel as vooraf gereëlde middagetepakkies en aandetes (slegs weeksdae). Gaste het toegang tot die sitkamer en eetkamer om TV te kyk en by die gaskaggel te ontspan.
Veilige parkeerplek is beskikbaar, asook vooraf gereëlde lughawe-transfers en persoonlike wasgoed op versoek. Die eiendom word deur kringtelevisie gemonitor en deur elektriese heinings beveilig. Besienswaardighede in die area sluit Nasionale Museum, Oliewenhuis Kunsgalery, Naval Hill met sy wildreservaat en fantastiese uitsigte, Nasionale Botaniese Tuine, sportstadions en winkelsentrums in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Pauline Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 4 Sixth Street, Arboretum, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Belmont Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Sixth Street, Arboretum, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang