Successfully reported

@ Belurana River Manor

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Basie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik gewees na 'n lang rit uit Namibië. Dis 'n pragtige plek met die mooiste tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tristessa V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Vriendelike behulpsame personeel. Pragtig op die oewer van die Oranjerivier. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suvario M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

It was a wonderful stay. Love it! Was amazing! Will go back soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Baie mooi. Net die padaanwysings was moeilik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Baie aangenaam met vriendelike ontvangs. Die kamers is baie gerieflik. Hou nie baie van die stort in die bad nie. Die raserige verkeer oor die brug is ook nie baie aangenaam nie, maar die kamers is baie mooi en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sonet K
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2025

Rivier uitsig. Pragtige plek langs die rivier. Gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Heerlik gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Theodore M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Uitstekende diens. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurie N
1 nag Gesin met tieners
3.2
Jan 2024

Glad nie wat ek verwag het van die 4-ster wat hulle adverteer nie. Hulle was beslis nie voorbereid om ons te ontvang nie. Daar was slegs een personeel lid aan diens. Sy moes ons in-check, barman wees en skoonmaak nadat daar 'n storm was. Ons kamer het deur die nag gelekt en sy was toe ook die enigste aan diens om te help. Daar was nie eens iemand om ons te help om die kar uit te pak nie en ook nie toe ons in die middel van die aand moes kamers ruil nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Paul G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Stunning place and location. It was everything they promised and more. Great value for money. Thank you for your hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lood E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Puik. Belurana River Manor was fantasties. Die kamers is ruim, het alles wat benodig word en is pynlik netjies en silwerskoon. Die ligging is perfek, op die rivier, dis lekker stil en dis naby aan goeie eetplekke. Ons sal Belurana sonder twyfel weer besoek en enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Benita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Brug Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71PNoWjwcYUVRs5Cbb7fs926ZuuGPLbpTnCo23euaq79rZFaao?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 2 Brug Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.462696835628 21.242523757286
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang