Successfully reported

Ben Nevis Guestfarm

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Martin V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Perfect! Thank you! Perfect overnight stay. Carina went out of her way to prepare a delicious meal for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurie J
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

A "lekker" overnight spot for us. We had a very pleasant stay. Arrived late afternoon and tired from the day's activities. The hostess was very pleasant and had our supper waiting for us. The rooms are neat and tidy and quite comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Baie lekker oornag daar. Vriendelike ontvangs. Baie lekker oornag daar. Baie netjies en vriendelike ontvangs. Sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judith V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jul 2025

Impressed. I booked our installation to stay. They were very impressed with the way they were treated. They loved the accommodation and would love to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Madelene D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Beslis die moeite werd. Verblyf was uitstekend. Rustige atmosfeer, skoon, veilig, bekostigbaar en sal beslis weer van hul gebruik maak. Net 'n versoek dat waaiers beskikbaar is in die akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Daniel Andre R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Dit was lekker. Ons is baie goed behandel deur die gasheer en gasvrou. Die area is baie mooi en die blyplek was skoon en smaaklik gemeubileer. Hulle het ook baie kersies (cherries) en kersie produkte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Baie mooi kampplekke met genoeg geriewe en pragtige berg- en staproetes. Boomryk, privaat, gelyk en grasbedekte staanplekke met groot en kleiner braaigeriewe. Heerlike warme stort, opwas- en ablusiegeriewe naby. Kersieboorde in bloei is iets om te aanskou! Die staproete bergop en weer anderkant af is vol verrassings soos uitsig na alle kante toe, boesmantekeninge, rotsskeure, "bobbejaankettings" en inligtingbordjies by baie van die inheemse bome en plante. Die roete is uitstekend uitgemerk en maklik om te volg. Ons het 'n heerlike naweek daar spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius M
1 nag
4.8
Feb 2022

Rustige, netjiese plek in 'n pragtige omgewing. Dankie Carina vir die gasvryheid, baie lekker maaltye. My blyplek was baie netjies en skoon met al die nodige toerusting. Baie rustig met besonderse tuin en omgewing. Sal altyd weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edward C
Kort verblyf
4.4
Mei 2022

Relaxing stay in a beautiful setting. Carina was a perfect host and I thoroughly enjoyed my stay. The room I stayed in, was exceptionally clean with a microwave, kettle and small fridge, which was ideal. I opted for a breakfast (at additional cost) which was very comprehensive!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Phillip F
1 nag
5.0
Apr 2021

Skoon, netjies met ongelooflik mooi. Ben Nevis is 'n diamant in die Clocolan geweste. Die cottage was baie gemaklik en skoon met onoortreflike gasvryheid van Tannie Carina. Regtig waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Ben Nevis Guestfarm
Dankie Philip, dit is ook aangenaam om jou as gas te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ben Nevis Farm, Clocolan, 9735, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1391153f411f20fd37d59117ebada25b50dceedc67004a86f765e30d9372ffc4c62680b7a2cd9e11eca3f2d1fb7df5c7afa0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Ben Nevis Farm Clocolan 9735 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.850603545901 27.568963251326
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang