BenDen Potch
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Francois St, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Veilige en Sentrale Oumawoonstel bied gerieflike en gemaklike verblyf in Potchefstroom. Ideaal geleë binne 1 km van die Snowflake Venue, MooiRivier Mall en McArthur Stadion, en slegs 1.8 km van Volkskool en Potchefstroom Hospitaal, is die woonstel perfek geposisioneer vir beide sake- en ontspanningsverblyf.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die woonstel het 'n kombuis toegerus met 'n yskassie, tweeplaatstoof, lugbraaier, basiese eetgerei, breekware en 'n ketel. Daar is ook 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Bykomende geriewe sluit in 'n eetkamertafel met 4 sitplekke, gratis WiFi en al die noodsaaklikhede vir 'n gemaklike verblyf.
Gaste geniet 'n privaat ingang op 'n veilig ommuurde eiendom met onderdak-braaigeriewe en veilige, onderdakparkering agter 'n geslote hek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Hilmarie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 40
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 2 Francois St, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Francois St, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang