Successfully reported

Bendor Bayete

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Baie lekker verblyf. Ons mense het dit baie geniet om daar te oornag. Die eienaar was baie vriendelik en gaaf. Sal weer gebruik maak van hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chefq
Bendor Bayete
That was so cool of you! I hope Santa gives you whatever you want for Christmas. Thank you.

Ansie V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Lekker bly plek. Ons mense het lekker gebly en gaan weer gebruikmaak van hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter K
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Mrt 2025

Dit was rustig. Dit was rustig en het lekker gebly. Die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig. Alles is in plek. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dianie E
1 nag
3.0
Jul 2025

Stil omgewing as jy bereid is om 1 nag bietjie ongemaklik te wil slaap. Het bietjie onseker gevoel as vrou alleen om na donker in te stap in die oorbesige tuin. Beddens is al uitgelê en beddegoed en handdoeke is ook al verby hulle leeftyd. Stort kan ook doen met 'n nuwe stortkop, badkamer ruik muf asook kombuiskaste. Op die foto's lyk dit meer aanloklik as in werklikheid. Die duisende bordjies het oulike sê-goed, maar daar is 'n fyn lyn tussen genoeg en oordoen en vir my was die duisende ornamente in die tuin net 'too much'.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Odette A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Very clean, neat, helpful staff. Our guys love staying here. Very friendly staff and so accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasties & uitstekend. Ons het 'n fantastiese verblyf gehad. Ek beveel dit aan vir enige iemand. Die eienaar/bestuurder is 'n baie goeie en vriendelike persoon. Jy is tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande S
Kort verblyf
4.2
Jan 2024

Baie tevrede. Uitsonderlike gasvryheid, dankie. Interessante kunswerke. Sal weer daar tuis gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Chefq
Bendor Bayete
Baie dankie Soul hug from Bendor Chefq

Anonieme gas
Kort verblyf
2.8
Aug 2024

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Masego M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Friendly welcome by staff. Clean yard, too much decor in the yard makes it look like a creche. No shelter for vehicles. Mattresses of rooms 4 and 6 are below standard, bedding is a sight for sore eyes. Room 4: Roof leaks when it rains. Shower drain needs service, and the shower door is very faulty (can't close). Kitchen basin is in the bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Chefq Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Pierre Street, Bendor, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf84313badbf81d4a92fd0b0751dc37a37ed6f145dda107c6bcfc02b6d885eefd13d8e7db0e00312a2878708572cf8149336f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 39 Pierre Street Bendor 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.891645062824 29.478034973145

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang