Successfully reported
+16

Bendor Garden Flat

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 14 Sep 2025 tot 31 Des 2025.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 6 Catharina Street, Bendor Ext 8, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R1 750 R1 488 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers met troeteldiere, is Bendor Garden Flat 'n lieflike woonstel vir 2 persone in 'n pragtige tuin in Bendor, Polokwane.

Hierdie woonstel bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n klein sitarea wat oopmaak na 'n privaat stoep. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n TV met Netflix, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad, 'n bidet en 'n toilet. Vir gerief word alle linne voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n lugbraaier, 'n klein yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Twee werkstasies en WiFi-toegang is beskikbaar vir diegene wat werk moet doen.

'n Privaat onderdakbraai met braaitoerusting is beskikbaar. Rook is nie in die woonstel toegelaat nie, maar gaste mag in die tuin rook. Veilige onderdakparkering is beskikbaar. Die eiendom gebruik sonkrag en boorgatwater.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
TV
Lugversorging
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Xanté D
5.0
Modern. Skoon en netjies. Puik diens. Ons sal Bendor Garden Flat aan enige iemand aanbeveel! Dit was so gerieflik. Ons gaan definitief weer hier bly a...
Sien meer
Okt 2025
Delete D
Besigheidsreis
5.0
Van die beter plekke waar ek al gebly het. Puik, alles wat 'n persoon verwag het, was in die woonstel.
Aug 2025
Jolanda H
Besigheidsreis
5.0
Vreeslik mooi, skoon, netjies en modern. Baie, baie lekker! Al wat ek sal voorstel, is om die badkamer vensters te tint; dit voel glad nie privaat nie...
Sien meer
Jul 2025
Neels S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike, luukse verblyf. Heerlike luukse verblyf. Beslis aan te beveel.
Jul 2025
Gert L
Besigheidsreis
5.0
Fantasties. Baie gerieflik. Aandag aan detail ongelooflik. Ruim en luuks.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mareaze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 6 Catharina Street, Bendor Ext 8, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Bendor Garden Flat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 488
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 488
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 488
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 6 Catharina Street, Bendor Ext 8, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89a26ddf8eb380965f1eddd9f8be2c175be7390916d734ba3e62b74e44bf0f7b53e93b44a4b486951861ddb322c3b16d7f64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 488 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 6 Catharina Street Bendor Ext 8 0699 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -23.896517564401 29.477390332773

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang