Successfully reported

Bené

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Denise H
1 nag
5.0
Okt 2025

Heerlik en baie rustige atmosfeer. Alles was awesome! Home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker & gerieflik gebly. Baie gerieflik & veilige plek, sal weer daar bly. Baie vriendelike gasvrou. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Heerlik gebly. Veilig en baie goed geleë. Baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ouma is hospitaal toe geneem vir 'n oog operasie. Baie lekker gebly, waarde vir geld en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Reis. Ir Dans. Die plek is gerieflik ingerig. Die ligging is ideaal en naby die venue waar my kind gedans het. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Sal vir seker weer van die akkommodasie in die toekoms gebruik maak en sal beslis. Baie vriendelik ontvang. Baie lekker gebly. Akkommodasie baie netjies en skoon. Voldoende parkering. Ligging uitstekend naby hospitale en inkopiesentrums.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne D
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

So veel meer as wat ons verwag het, Zanett is die dierbaarste mens! Absoluut! Veilig! En naby Unitas Hospitaal. Sal definitief weer by Bene oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Comfortable. Excellent. Only constructive criticism is it's advertised as a 2 bedroom but is a 1 bedroom with a 2nd bed in the living area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma P
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Rustig geslaap op baie goeie kwaliteit beddens en linne. Heerlike rustige verblyf, pragtige dekor en aandag aan detail. Alles word voorsien wat mens benodig. Dankie vir die melk in die yskas en heerlike beskuit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolenske C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

Wonderlik! Bené is wonderlik! Ons sal vir seker weer daar oornag. Eienaars is vriendelik en behulpsaam. Baie netjiese plek! Lieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Zanett & Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 206 Selborne Avenue, Lyttleton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ff415b44a7595a6498e7a048d9d3fa383ad6ff76d39319497a5574536ed6356435bf130ae6ebc7af46fbe8f5bca7ca320ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 68 5 1 5 206 Selborne Avenue Lyttleton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.827256866406 28.197499944131
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang