Benguela
Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Eiland Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 400R1 920 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Benguela bied gerieflike verblyf met lugversorging in 'n lieflike gastehuis met 'n uitsig oor die pragtige Walkerbaai Marinereservaat in De Kelders. Benguela is net 3,2 km vanaf Gansbaai wat bekend is vir verskeie water-aktiwiteite, insluitend haaihokduik.
Verblyf word aangebied in 7 en suite-gastekamers, waarvan 3 see-uitsigte en 4 binnehof-uitsigte het. WiFi is beskikbaar regdeur die perseel. 'n Kamerdiens is beskikbaar, en bied enigiets vanaf heerlike fynproewerdisse tot maaltye vir kinders. Linne, toiletware en badhanddoeke word voorsien. Ontbyt is ingesluit en à la carte-aandetes word by die restaurant op die perseel bedien.
Die gastehuis het 'n braai-area, 'n kluis vir waardevolle items en 'n swembad. Aktiwiteite in die omgewing sluit haaihokduik, walviskyk in seisoentyd, voetslaan en wynproe in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Catherine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 24 Eiland Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Benguela het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Eiland Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang