Successfully reported
+47

Benguela

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Eiland Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 R1 920 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Benguela bied lugversorgde verblyf in 'n lieflike gastehuis wat uitkyk oor die pragtige Walkerbaai-seereservaat in De Kelders. Benguela is net 3,2 km vanaf Gansbaai, gewild vir 'n aantal wateraktiwiteite, insluitend haaihokduik.

Verblyf word gebied in 7 en suite-gastekamers, waarvan 3 see-uitsigte het. Die ander 4 gastekamers het uitsigte oor die binnehof. WiFi is oral in die eiendom beskikbaar. Kamerdiens is beskikbaar en bied enigiets van heerlike kookkuns tot kindermaaltye. Linne, toiletware en badhanddoeke word ook voorsien. Ontbyt is ingesluit, en à la carte-aandete word by die restaurant in die huis bedien.

Die gastehuis bied 'n braai-area, 'n kluis vir waardevolle items en 'n lieflike swembad, ideaal vir daardie warm somersdae. Doendinge in die omgewing sluit haaihokduik, walviskyk in seisoen, voetslaan en wynproe in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Dalene O
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Die verblyf was baie netjies en die gasheer was baie vriendelik. Ek sal net verkies dat die ontbyt tafel aparte tafels is en nie een groo...
Sien meer
Okt 2025
Andy N
Saam met lewensmaat
5.0
Ons tweede besoek. Ons gasheer, Jonathan, laat jou baie welkom voel. Rustig en. Ons tweede besoek. Ons gasheer, Jonathan, laat jou baie welkom voel. R...
Sien meer
Okt 2025
Christolene L
5.0
Puik. Puik! Aandag aan alle detail!
Apr 2025
Letitia D
5.0
Pleasant and very comfortable, excellently situated! Excellent! Attention to detail was perfect! Breakfast was superb and we were assis...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Naomi L
Saam met lewensmaat
5.0
Luukse verblyf met 'n pragtige see-uitsig. Plek was ruim, baie netjies en die gasheer uitstekend.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Catherine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 24 Eiland Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Benguela het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
R 2 400 R 1 920
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 400
R 2 400 R 1 920
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 400
R 2 400 R 1 920
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Eiland Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00d02dbd81fe7833e7992aa3dd16694cfd1ed636eb1397a05201eaea619f9d821ec0f339c290672b93a6bb455ada809c453e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R1 920 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 24 Eiland Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.556984955168 19.366309224537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang