Benlize Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 255, Jalapor Road, Broederstroom, 0240, Noordwes
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Benlize Lodge bied selfsorgverblyf in ouwêreldse grasdakkothuise wat uitkyk oor Hartbeespoortdam en Pecanwood. Nabygeleë besienswaardighede sluit Pecanwood Gholflandgoed, Magaliesberg Biosfeerreservaat, The Elephant Sanctuary en Harties Cableway in.
Die verblyf bestaan uit 4 eenhede.
Die kothuise beskik almal oor dubbelbeddens, enkelbeddens, en suite-badkamers, volledig toegeruste kombuise, gratis WiFi, 'n TV, DStv en sy eie lapa. Die kamers in die hoofhuis is ideaal vir oornagverblyf en beskik oor dubbelbeddens, enkelbeddens en en suite-badkamers.
Bykomende geriewe op die perseel sluit 'n swembad, tennisbaan, konferensie- en funksielokaal en veilige parkeerplek in.
Doendinge in die omgewing sluit gholf, abseil, swem, visvang, valskermsweef, seilplankry, voëlkyk, voetslaan, vlotvaarte, bootvaarte en warmlugballonritte in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Bennie en Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 136
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Portion 255, Jalapor Road, Broederstroom, 0240, Noordwes
- Gaste dink Benlize Lodge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 255, Jalapor Road, Broederstroom, 0240, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang