Benlize Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 255, Jalapor Road, Broederstroom, 0240, Noordwes
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Benlize Lodge bied selfsorgverblyf in ouwêreldse grasdakkothuisies wat 'n uitsig oor Hartbeespoortdam en Pecanwood bied. Nabygeleë besienswaardighede sluit die Pecanwood Gholflandgoed, die Magaliesbergse Biosfeerreservaat, die Olifant Reservaat en Harties Kabelspoor in.
Die verblyf bestaan uit 4 eenhede.
Elke kothuis het 'n dubbelbed en enkel bed, en suite-badkamer, volledig toegeruste kombuis, gratis WiFi, TV met DStv en sy eie lapa. Die aparte kamers is ideaal vir oornagverblyf met elk 'n dubbelbed en enkel bed en suite-badkamers.
Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, tennisbaan, 'n venue vir klein konferensies en ander funksies, asook veilige parkeerplek in.
Doendinge in die omliggende area sluit gholf, abseil, visvang, valskermsweef, seilplankry, voëlkyk, voetslaan, riviervaarte, bootritte en lugballonvlugte in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Bennie en Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 136
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Portion 255, Jalapor Road, Broederstroom, 0240, Noordwes
- Gaste dink Benlize Lodge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 255, Jalapor Road, Broederstroom, 0240, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang