Successfully reported
+77

Bentley On The Beach

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 The Promenade, Glen Ashley, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 580 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Bentley On The Beach is reg op die ongerepte en ongestoorde strand op The Promenade in Glen Ashley, Durban-Noord geleë.

Verblyf is beskikbaar in 8 gaste-suites wat elkeen individueel gestileer en gemeubileer is. Elke kamer word daagliks skoongemaak en beskik oor lugversorging, 'n volledige en suite-badkamer, platskerm-TV, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien. Strand- en badhanddoeke, tee, koffie, melk en suiker word daagliks voorsien.

Die gastehuis is huislik en warm, en verpersoonlik die gevoel wat jy kry wanneer jy in jou eie privaat stukkie Paradys is. Ontspan om die sondeurdrenkte swembad in die rustige tropiese tuin of neem 'n lang rustige vroegoggendstappie op die ongerepte strand. Spandeer ure deur in die branders te baljaar of ontspan terwyl jy op die strand sonbruin. Ontspan in die oopplan-sitkamer en -eetarea met uitsigte oor die branders en sand terwyl die dolfyne teen die branders agter jou rondsnuffel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Adele V
Besigheidsreis
5.0
Awesome stay and venue. Awesome stay and will stay here again on my next business trip.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Roxane T
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful stay. Exquisite views of the beach and a comfortable stay. Highly recommend a stay at Bentley on the beach. The host was frie...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Morne V
Besigheidsreis
5.0
Fantastiese uitsig, goed geleë en vriendelike personeel. Van ek daar ingestap het was ek vriendelik ontvang, kamers is ruim en netjies en die ontbyt w...
Sien meer
Mrt 2024
Christine E
4.8
Dit was uitmuntende diens van Shirley en Pretty was besonders vriendelik. Ongelooflike mooi plekkie, die uitsig is asemrowend.
Jun 2025
Gb J
Saam met lewensmaat
4.8
Kraakvars, silwerskoon kamer en badkamer. Wonderlike see-uitsig en goed geleë. Ons het heerlik gebly! Die gasheer het ons baie vriendelik ontvang en l...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 19 The Promenade, Glen Ashley, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bentley On The Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 580
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 580
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 The Promenade, Glen Ashley, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA733f328c7ffdf0f17fa22ca1f68915878efdeaab9c19f0b92d09f3c26eeb5f642ea17ba8b8f0f898c3833f9626e8bbf07cfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 580 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 19 The Promenade Glen Ashley 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.762163374587 31.064504608512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang