Successfully reported

Bentonhof

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Jan B
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Good value for money in a convenient location. The place is very conveniently located, with easy walking distance to the shops, beach, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natacha V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig met die see as agtergrondklank vir 'n goeie nagrus. Ons was effe laat agv verkeer, die eienaar het ons gerusgestel dat dit geen probleem is nie, sy wag vir ons. Was vriendelik ontvang al was dit laat in die aand. Plekkie is baie oulik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Bentonhof
Natacha Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Baie bly jy het jou verblyf geniet. Hoop ons sien weer in die toekoms! Groete Anita Bentonhof

Nico U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker stil omgewing en naby heelwat restaurante en besienswaardighede. Plekkie is netjies en naby strand, ATKV en mall vir etes of besienswaardighede. Lekker stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Bentonhof
Hi Nico, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ek bly jy het jou tyd by Bentonhof geniet! Hoop ons sien jou weer in die toekoms! Geniet jou dag/week! Anita Bentonhof

Martlie J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Gerieflik, netjiese oornagplekkie. 'n Lekker, skoon oornagplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Bentonhof
Hi Martlie, Baie dankie vir jou terugvoering! Ek bly jy het tyd by ons geniet! Hoop ons sien jou in die toekoms! Geniet die dag! Anita Bentonhof

Helen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Very clean, very safe, very comfortable. Host went the extra mile. Very clean, very safe, very comfortable. Host supplied all our needs. Thanks for the extra milk and rusks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anita
Bentonhof
Hi Helen Thank you for your positive review! It was a pleasure to accommodate you! Hope to see you in the future again! Enjoy your day/weekend! Anita Bentonhof

Helen D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Most enjoyable stay with a very accommodating hostess. It was very pleasant, the host went out of her way to provide all you needed for a short stay. The patio was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anita
Bentonhof
Hi Helen Thank you for your positive review! It was a pleasure to accommodate you. Hope to see you in the future again. Enjoy your day/weekend! Anita Bentonhof

Aubrey G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Netjiese verblyf. Mooi see uitsig. Baie lekker gekuier. Sou egter 'n volstort verkies het, en veilige parkering sou meer gemoedsrus gegee het. Het 'n TV gemis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Anita
Bentonhof
Hi Aubrey, Baie dankie vir jou terugvoering. Ons bly nou al 10 jaar hier en het nog nooit enige misdaad ervaar nie. Ons het baie goeie buurtwag en baie kameras in ons area wat 24 uur beman word. So dit maak ons area 'n baie veilige omgewing waaroor ons baie dankbaar is! Groete Anita

Edna N
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2025

Was lekker naby die see. Dis 'n baie eenvoudige plekkie, met geen 'luxury' nie. Naby die see.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Anita
Bentonhof
Hi Edna, dankie vir jou verblyf. Ek weet nie wat jy bedoel met 'n eenvoudige plekkie nie, maar dit is 'n goed toegeruste gastekamer met alles daar in wat jy nodig het! Jammer dat jy die kamer se sleutel verloor het, maar ongelukkig was dit jy se verantwoordelikheid om 'n sleutel te laat maak. Geniet dit en voorspoedige 2025! Groete Anita Bentonhof

John A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pragtige uitsig. Mooi en gerieflik. Baie mooi, gerieflik, netjies en skoon. Mooi geleë, seeuitsig en naby strand. Alles wat nodig is, is in die gastehuis. Parkering is buite. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Bentonhof
John Baie dankie vir jou positiewe terugvoering! Was 'n groot voorreg om jou te kon akkommodeer! Hoop ons sien weer in die toekoms! Anita Bentonhof

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Bentonhof
Hi Henk, Thank you very much for your positive response. Enjoy your day. Anita

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hannes Pienaar Drive, Bentonhof 7, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA166a3802185770f4746c9fbc504c7b4f9ea631dbc91c44d21176087261759dcbb4eed79cfdf0a110dea3d5f5a0e1595dfb9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 89 5 1 5 Hannes Pienaar Drive Bentonhof 7 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.138337739345 22.110661602412

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang