Successfully reported

Berakah

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Sydney M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Good. Very peaceful and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie M
Kort verblyf
4.6
Okt 2025

Tjoepstil en rustig, met opsionele avontuur. Ek het 'n wegbreek vir myself gereël om net te ontspan en die geraas en gejaag van Gauteng te ontsnap. Berakah was tjoepstil. Die skapies het van tyd tot tyd verby my deur gewei en ek het geluister na voëls wat gretig sing. Die eenheid self is redelik eenvoudig. Geen TV en net 'n baie basiese kombuis. Dit is net 15 km van Parys af, so jy kan baie maklik goedjies gaan koop wat jy nodig kry. Ek het die 4x4 roete gaan stap - dit is 'n tawwe outjie, maar nogal mooi met 'n verbasende variasie van natuurskoon soos jy aan stap. Vrou alleen het ek heeltemal veilig gevoel en het dit geniet. Onthou om die eienaar te vra vir die WiFi wagwoord vóór jy soontoe ry. Daar is geen opvangs nie, so jy moet deur die WiFi kommunikeer met die buitewêreld. Jou werk gaan jou nie hier gebel kry nie - 'n wonderlike wen vir ontspanning.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

Afgeleë. Rustig. Unieke Vrystaatse bosveld en voëllewe. Berekah is bekostigbaar, pragtig geleë in die koepel en ideaal vir mense wat die natuur wil geniet, soos stap, fietsry en viertrekroete wil ry. Ons het net daar geslaap, maar sal beslis wil terugkeer om die natuur te geniet. Dalk net die WiFi se password in die huis los, want daar is geen sein nie en ons moes weer na Parys ry vir sein om mense te laat weet ons is veilig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elaine B
1 nag Gesin met tieners
4.0
Sep 2025

Was lekker en rustig. Ons het baie lekker gebly, dis rustig. Kombuis kan bietjie upgrade kry. Blad in kombuis was los en skeef, kort definitief bietjie meer utensils in kombuis. Dalk 'n toaster. En die convention oven is geroes en vuil gewees. Beddegoed is baie oud, en kan vervang word.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Emmarenthia G
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2023

Het ontspan. Lekker saam met kleintjies ontspan en dit was stil en rustig, was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nicolette L
Kort verblyf Gesin met tieners
2.4
Des 2023

Onaangenaam, die huisdeur kon nie sluit nie. Vlieë plaag met geen beheermaatreëls. Daar is geen ontvangs nie, moes die toeter druk vir hulp met inteken. Die dame het nog geld gevra nadat ek die hele bedrag aanlyn betaal het.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Lenie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berakah Adventures, Portion 6, Farm Koedoesfontein, District Potchefstroom, 2521, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b189a7daba5ba795bcf815a339864103f84317d0c9373d533f8ddf40082f3554e63a85a73637606d3aeb1572e8cd6f3135b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Berakah Adventures Portion 6, Farm Koedoesfontein 2521 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.823385730852 27.367414168701
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang