Successfully reported
+22

Beresheet Sunny Bali Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33a Church street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Beresheet Sunny Bali Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Mosselbaai, Wes-Kaap, ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuisie wat 'n mikrogolfoond, yskassie, lugbraaier, ketel, eetgerei en breekware insluit. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek.

Die eenheid maak oop op 'n roostuin met nimmereindigende see-uitsigte, insluitend 'n braai-area en hoekie onder die ou Frangipani-boom. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Lida L
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike, sonnige en netjiese plek om te oornag in Mosselbaai. Wat 'n aangename en netjiese plek om te oornag in Mosselbaai. Ek sal dit aanbeveel vir ...
Sien meer
Jul 2025
Pieter P
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies, goed toegerus, gerieflik en goed geleë. Sunny Bali is skoon, gerieflik en goed geplaas in die dorp. Die plek is modern en goed toegeru...
Sien meer
Mei 2025
Jacques D
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend. Uitstekende kliëntediens en verblyf was fenomenaal.
Apr 2025
Edwin A
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect place, excellent host. Perfect little apartment close to the city centre.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Fatiema P
Saam met lewensmaat
5.0
10/10 definitely. Stay was super nice, I would recommend the place to anyone.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 30

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 33a Church street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beresheet Sunny Bali Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33a Church street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba73be459d9174751b33625cfa65d22ec4277ab66af9c5fed1a5e816c3d407a68cac808a946e3843694580c4f0fbf40e4113?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 33a Church street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.185871600455 22.140411104888

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang