Successfully reported

Beresheet The Queen

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Paige Tayla S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Stunning stay. What a stunning stay! From the booking process, checking in, all through to after check-out. The Queen is gorgeously decorated and designed. Everything you need is at your fingertips, with the spoil of a beautiful ocean view. Christine is such an attentive host who truly goes that extra mile to make your stay comfortable and even provides recommendations for the area. We loved staying here and will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chinique L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Perfect. Baie gerieflik en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk U
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Sal definitief aanbeveel en sal weer daar gaan slaap. Die dekor is pragtig. Bitter lekker plek, dekor is pragtig, die uitsig is iets anders en hulle het nie teruggehou met die kwaliteit van beddegoed en meubels nie. Elke rand was die moeite werd vir my.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matt R
1 nag
5.0
Jan 2025

Enjoyable stay and exceeded our expectations. Very pleasant venue for a stayover. Clean, comfortable and affordable! Well located with a good view of the bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2025

Stunning interior. Value for money. We enjoyed our stay. Lovely apartment with stunning and modern decorations and interior. Definitely value for money. We'll choose it again and again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizette B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Pragtige verblyf. Pragtige verblyf met die mooiste dekor. Alles wat jy nodig het en meer. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene O
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Rustig en pragtige plek! The Queen is 'n pragtige plek - reg vir 'n koningin. Die eenheid is baie goed toegerus en alles wat ons benodig het, was daar. Die beddens is baie gerieflik en die beddegoed is van baie goeie gehalte. Die eenheid is baie ruim en stylvol ingerig. Ons verblyf was baie aangenaam, die seeuitsig is pragtig en die rustigheid wat ons ervaar het in die eenheid, is 'n groot plus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 30

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33a Church street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6047d94753a880cdc509d3e18389b6ea3df4ffa30ba760d97d1b67f17dfad00912615ac6a4019ace44dd33b54a444572783e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 33a Church street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.185915975936 22.140346731872

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang