Berg Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Berg and Short Streets, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Berg Cottage is 'n selfsorghuis wat langs 'n berg en 'n natuurreservaat in Clarens, die bergagtige deel van die Vrystaat, lê. In 1929 het 'n bywoner dié bekoorlike sandsteenhuis vanuit bergklippe gebou sodat hy die boer se dogter kon vra om te trou. Vandag word die karakter en eenvoud van dié era steeds vasgevang en gekombineer met moderne gerief.
Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Twee slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers waarvan een 'n stort, wasbak en toilet het en die ander badkamer 'n bad, wasbak en toilet het.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike rusbanke en 'n TV. Daar is 'n braai-area naby die kombuis.
Die perseel is lekker groot, so gaste kan gerus gaan bergklim en op Clarens afkyk, of ontspan en die sonsondergang geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Penni Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 179
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Corner of Berg and Short Streets, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Berg Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Berg and Short Streets, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang