Berg en Dal Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barrington Road, Elands Kraal Farm 203 Portion 66, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Berg en Dal Kothuis is 'n knus vrystaande eenheid op die eienaar se eiendom, ongeveer 15 km vanaf Sedgefield. Dit bied rustigheid en berguitsigte en is ideaal vir 'n paartjie, enkelreisiger of sakereisigers.
Hierdie sonkrag-aangedrewe kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea bevat 'n koningingrootte-bed en 'n sitarea, terwyl die badkamer toegerus is met 'n groot stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, sowel as 'n eetkamertafel vir 2. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite kan gaste ontspan met sitplek en braaigeriewe te midde van 'n rustige omgewing. Veilige parkering word voorsien. Sedgefield bied restaurante, winkels, strande en skilderagtige stap- en fietsroetes vir 'n aktiewe vakansie. Daar is 'n restaurant binne 3 minute se ry-afstand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Maartje Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Barrington Road, Elands Kraal Farm 203 Portion 66, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink Berg en Dal Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barrington Road, Elands Kraal Farm 203 Portion 66, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang