Successfully reported
+22

Berg en See 204A

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 De Beers Road, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Berg en See 204A is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die Strand. Die kompleks is naby die strand en restaurante in die omgewing.

Dié woonstel op die eerste verdieping het slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad. Die eenheid het 'n houtskoolbraai op die balkon, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, ysmasjien, koffiemasjien en haardroër. Bad- en swemhanddoeke vir jou gebruik.

Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, 'n lugbraaier en 'n verskeidenheid toebehore om te gebruik. Die leefarea het 'n bank en 'n russtoel om op te ontspan, en 'n etenstafel met sitplek. Onderdak veilige parkeerplek is beskikbaar vir een voertuig en een veilige parkeerplek vir besoekers.

Onbeperkte Wi-Fi met Smart TV., Netflix, Showmax en YouTube is beskikbaar. Daar is ook 'n omskakelaar vir beurtkrag.

Boonop is die kompleks ongeveer 1,6 km vanaf Strand Gholfklub, 3,5 km vanaf Somerset Mall, en 34 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Fransa B
5.0
Gerieflike woonstel met gedeeltelike see uitsig. Jy sal dadelik tuis voel! (gedeeltelike) see-uitsig. Ons het so lekker gebly, sal dit vir seker aanbe...
Sien meer
Sep 2025
Rykie L
5.0
Home away from home! Baie lekker - dankie! Onderdak parkering goed!
Mei 2025
Debbie M
Saam met vriende
5.0
We will definitely be back soon. Wow, it was awesome. The location, value for money, accommodation had everything we needed, it was cle...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Janette F
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik rustig. Baie netjies. Daar is letterlik alles wat jy nodig het. Tot pleister en pynpille vir 'n noodgeval.
Apr 2025
Thandeka M
Saam met lewensmaat
5.0
I would come back. Absolutely amazing!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 41 De Beers Road, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Berg en See 204A het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 De Beers Road, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa406c6464a9ce4bd724f430d264195e21d590ff817e4c3636f7a8d9d2a455f419b70ffaddb48480901870b04f740154cac3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 4 mense 61 5 1 5 41 De Beers Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.109200574159 18.822815312219
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang