Successfully reported

Berghaan

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Alta G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Goeie waarde vir geld. Gerieflik, veilig en baie netjies. Wat 'n pragtige gem in die middel van die dorp. Alles was mooi, netjies en goed versorg. Sal beslis weer bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Driekie
Berghaan
Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons waardeer dit opreg. Julle is meer as welkom by ons. Groete.

Lindie S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Baie baie lekker gebly, vriendelike, opregte mense. Wat seker maak alles is. Bitter baie dankie vir die gasvryheid, ek is 'n ouma wat saam my seun en kleinseun oorgeslaap het. Ek het 'n lieflike dubbelbed in die kamer gehad waar ek op geslaap het en my seun en kleinseun op die groter bed. Alles was skoon en netjies. Ek het my haardroër by die huis vergeet en hulle het dadelik vir my een gebring. Ons was vriendelik verwelkom, het veilig gevoel en dit is in 'n mooi omgewing geleë. Ek sal julle by almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Driekie
Berghaan
Hi, ons het julle verblyf by ons baie geniet, ook die kort geselsies. Kom gerus weer en dankie vir die goeie resensie. Groete Bart en Driekie

Wendy E
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Netjies, welkom en veilig. Hulle was baie netjies en het baie welkom gevoel. Baie dankie vir die lekker aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Heerlik gebly. Alles wat nodig is. Veilige parkering. Gerieflike verblyf, mooi uitsig vanaf balkon, alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Driekie
Berghaan
Baie dankie. Ons is bly jou verblyf was aangenaam. Julle is enige tyd weer welkom. Groete.

Chantel B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Veilig, gerieflik, lekker. Baie lekker, plek was mooi netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Die rustige, skoon plekkie het ons baie tuis laat voel! Ons is warm verwelkom deur die gasheer en gasvrou. Hierdie was beslis die skoonste en netjiesste kamer waarin ek al gebly het. Die kamer is goed ingerig en het al die basiese benodighede. Elke dag se ordentlike skoonmaak was beslis 'n bonus! Baie dankie dat die gasvrou attent en behulpsaam was, al was dit in die aand. Daar is veilige parkering en die outomatiese motorhek het ons sommer lekker bederf. Die ekstra bed het handig te pasgekom vir my seun en kleindogter. Ek sal Berghaan weer besoek en sal hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Clean, neat and comfortable. Hosts were friendly and helpful. Clean, neat and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abrie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie lekker en warm in koue winter weer. Heerlik. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lovely place to stay. Enjoyed it a lot. Neat, clean, safe, great room, friendly and helpful hosts. Perfect getaway in Pretoria.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Driekie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 862A 15th Avenue, Wonderboom South, Pretoria, 0084, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1da8dc2d7f088dbe38c511cd185e1e6bc7193f1c21118d311475bf8bf366d339462a9da69ac89a57f1217fa2d008dd1d6df4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 862A 15th Avenue Wonderboom South 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.701230633945 28.210797529089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang