Successfully reported
+45

Berghaan

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 862A 15th Avenue, Wonderboom South, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Berghaan is in Wonderboom-Suid, Pretoria, geleë.

Daar is 3 kamers wat slaapplek vir gaste bied. Die eenhede het elk 'n aparte ingang vanaf die straat en die eenhede is privaat en apart van die hoofhuis.

Elke luukse oopplan-kamer is ruim en het 'n oopplan-uitleg, 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die Queen grondvloer-eenheid het 'n stort en die boonste King-eenheid het 'n bad en stort. Gehaltelinne en -handdoeke word voorsien.

Hierdie luukse kamers het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n platskerm-TV wat vanaf die bed of gemaklike leerbanke besigtig kan word. Gratis WiFi is beskikbaar en albei eenhede het 'n lessenaar met 'n leeslamp sodat sakereisigers hier sal kan werk

Daar is 'n restaurant en wegneemeteplek ongeveer 200 m vanaf Berghaan. Verskeie afleweringstoepassings is ook beskikbaar waar etes telefonies bestel kan word vir aflewering.

Veilige parkeerplek vir 1 motor per kamer is beskikbaar op die perseel. Indien gaste ekstra parkeerplek benodig, reël dit asb. met die bestuur.

Die eenhede word daagliks skoongemaak en 'n wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.

Berghaan is naby verskeie restaurante, winkelsentrums en verskeie hospitale geleë soos die Eugene Marais Hospitaal, die Netcare Moot Hospitaal en die Steve Biko Hospitaal met verskeie mediese spesialiste.

Verskeie hoër- en laerskole (Overkruin, Wonderboom, Alma, John Vorster, Curro Akademie) is ook in die omgewing.

Die Dinokeng Wildreservaat met die Groot 5 is net 45 minute se ry vanaf Berghaan B&B.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Alta G
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde vir geld. Gerieflik, veilig en baie netjies. Wat 'n pragtige gem in die middel van die dorp. Alles was mooi, netjies en goed versorg. Sal...
Sien meer
Okt 2025
Lindie S
Gesin met tieners
5.0
Baie baie lekker gebly, vriendelike, opregte mense. Wat seker maak alles is. Bitter baie dankie vir die gasvryheid, ek is 'n ouma wat saam my seun en ...
Sien meer
Okt 2025
Wendy E
Saam met vriende
5.0
Netjies, welkom en veilig. Hulle was baie netjies en het baie welkom gevoel. Baie dankie vir die lekker aand.
Okt 2025
Schalk B
Saam met vriende
5.0
Heerlik gebly. Alles wat nodig is. Veilige parkering. Gerieflike verblyf, mooi uitsig vanaf balkon, alles wat nodig is.
Sep 2025
Chantel B
Gesin met klein kinders
5.0
Veilig, gerieflik, lekker. Baie lekker, plek was mooi netjies.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Driekie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 862A 15th Avenue, Wonderboom South, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink Berghaan het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 862A 15th Avenue, Wonderboom South, Pretoria, 0084, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1da8dc2d7f088dbe38c511cd185e1e6bc7193f1c21118d311475bf8bf366d339462a9da69ac89a57f1217fa2d008dd1d6df4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 862A 15th Avenue Wonderboom South 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.701230633945 28.210797529089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang