Berghaven Cottages
Beskrywing
Die eenheid het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gaste het toegang tot 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, oond, yskas, mikrogolfoond, ketel en 'n stoep met braaigeriewe. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale. Dié woonstel is vas aan 'n kothuis met slaapplek vir 4, maar het 'n privaat ingang en het nie 'n tussendeur nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met linne en badhanddoeke. Gaste het toegang tot 3 damme en hulle kan voëlkyk, swem in die swembad, speel en voetslaan in die woud.
Huisreëls
Inkloktyd: 14:00 en Uitkloktyd: 10:00
Die aantal gaste wat inklok, moet dieselfde wees as die aantal gaste soos per bespreking versoek, insluitend die aantal kinders. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Brandhout, brikette en aanmaakblokkies te koop by ontvangs.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié oopplan-tweeslaapkamerkothuis het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek en 'n en suite-toilet met 'n stort, toilet en wasbak. Gaste het toegang tot 'n kombuis met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, ketel, kaggel en braaigeriewe. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale. Uitsig op die berge en oor die dam.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met linne en badhanddoeke. Gaste het toegang tot 3 damme en hulle kan voëlkyk, swem in die swembad, speel en voetslaan in die woud.
Huisreëls
Inkloktyd: 14:00 en Uitkloktyd: 10:00
Die aantal gaste wat inklok, moet dieselfde wees as die aantal gaste soos per bespreking versoek, insluitend die aantal kinders. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Brandhout, brikette en aanmaakblokkies te koop by ontvangs.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorgkothuis het 2 slaapkamers, 'n badkamer met stort en 'n aparte toilet, nog 'n aparte stort, oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitkamer. Daar is ook 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale, asook 'n stoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die woud.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met linne en badhanddoeke. Gaste het toegang tot 3 damme en hulle kan voëlkyk, swem in die swembad, speel en voetslaan in die woud.
Huisreëls
Inkloktyd: 14:00 en Uitkloktyd: 10:00
Die aantal gaste wat inklok, moet dieselfde wees as die aantal gaste soos per bespreking versoek, insluitend die aantal kinders. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Brandhout, brikette en aanmaakblokkies te koop by ontvangs.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
'n Selfsorgkothuis het 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n bad en stort en aparte toilet, kombuis en oopplan-eetkamer en -sitkamer. Daar is braaigeriewe buite, 'n kaggel, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n uitsig oor die woud.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Bad
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met linne en badhanddoeke. Gaste het toegang tot 3 damme en hulle kan voëlkyk, swem in die swembad, speel en voetslaan in die woud.
Huisreëls
Inkloktyd: 14:00 en Uitkloktyd: 10:00
Die aantal gaste wat inklok, moet dieselfde wees as die aantal gaste soos per bespreking versoek, insluitend die aantal kinders. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Brandhout, brikette en aanmaakblokkies te koop by ontvangs.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorgkothuis met slaapplek vir 4 het 2 slaapkamers met en suite-badkamers - 1 met 'n stort en toilet en die ander met 'n bad, stort en toilet. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefkamer met 'n kaggel. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, asook 'n stoep met 'n braai en 'n uitsig oor die woud.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met linne en badhanddoeke. Gaste het toegang tot 3 damme en hulle kan voëlkyk, swem in die swembad, speel en voetslaan in die woud.
Huisreëls
Inkloktyd: 14:00 en Uitkloktyd: 10:00
Die aantal gaste wat inklok, moet dieselfde wees as die aantal gaste soos per bespreking versoek, insluitend die aantal kinders. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Brandhout, brikette en aanmaakblokkies te koop by ontvangs.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Selfsorgkothuis met 3 slaapkamers. Twee van die kamers het twee enkelbeddens of twee enkelbeddens, 'n derde klein kamer met stapelbeddens, slegs vir kinders. Badkamer met stort en bad, aparte toilet, oopplan-kombuis en -sitkamer met kaggel, TV en DSTV-hotelpakket, buitebraaigeriewe op die patio. Uitsigte oor die woud. Gaste het toegang tot 4 visvangdamme, voëlkyk, swembad, kinderspeelplek en privaat bosroetes.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Inkloktyd: 14:00 en Uitkloktyd: 10:00
Die aantal gaste wat inklok, moet dieselfde wees as die aantal gaste soos per bespreking versoek, insluitend die aantal kinders. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Brandhout, brikette en aanmaakblokkies te koop by ontvangs.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R600, Champagne Valley, 3340, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang