Successfully reported
+96

Berghaven Cottages

Op die Nippertjie-aanbod 25% af

Kry 25% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 6 Okt 2025 tot 12 Des 2025.

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600, Champagne Valley, 3340, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 R638 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Berghaven Cottages is in die rustige Champagne-vallei, net 25 km van Winterton af geleë. Dis naby van die hoogste en pragtigste berg-landskappe in Suid-Afrika. Kom verken opwindende voetslaanpaaie of ontspan langs die swembad en word een met die kalmte en prag van hierdie manjifieke plattelandse area.

Verblyf word in 11 selfsorgkothuise gebied wat slaapplek aan tussen 2 en 6 gaste elk kan bied. Die kothuis het bedlinne, handdoeke, kaggels, verwarmers, breekware, eetgerei, 'n yskas, stoof/oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Elke kothuis het buitebraaigeriewe en 'n TV met DStv Hotel.

Gaste kan ons drie damme en die woud verken, en daar is oop ruimtes vir kinders om te baljaar en fiets te ry. Kinders kan ook heerlik in die speelpark met swaaie en trampoliens, 'n glyplank, ziplines, bandetoring en swebad speel. Kom geniet die plaasleefstyl van Berghaven. Daar is 'n hele aantal heerlike restaurante en hotelle in die omtrek, sowel as inkopiegeriewe vir basiese behoeftes. Doendinge naby sluit helikopterritte, warmlugballonritte, perdry, voetslaan, bergfietsry, reptielsentrum, Birds of Prey-sentrum, en nog meer in.

Berghaven bied 'n trou-venue wat ideaal is vir groot of klein troues tussen die berge en in die woud.

Toegang tot die vallei is baie maklik van die hoofweg af, en die paaie is almal geteer.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Vervoerdienste

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Jenny P
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Die gasvrou het ons vriendelik ontvang. Die terrein is pragtig onderhou en dit is vreeslik rustig. Die ideale plek om net te gaan ontspan....
Sien meer
Sep 2025
Nanette V
Besigheidsreis
5.0
Asemrowend, veilig, netjies! Dit was fantasties! Rustig en beeldskoon!
Mrt 2025
Mariana V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker verblyf in 'n pragtige omgewing. Goed toegeruste eenheid en die ligging/omgewing is uitsonderlik.
Mrt 2025
Lara L
5.0
Berghaven is goeie waarde vir geld en 'n heerlike wegbreek uit die stad. Heerlike stil wegbreek in 'n netjiese kothuis met al die nodige geriewe.
Des 2024
Jaap V
Saam met lewensmaat
4.6
Lieflike eenheid in pragtige omgewing. Baie rustige atmosfeer met genoeg privaatheid en 'n lekker swembad.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kat Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 116

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • R600, Champagne Valley, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Berghaven Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R 850 R 638
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R850
R 850 R 638
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R 850 R 638
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600, Champagne Valley, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA366f7b3f4d471b5de866eb733bf75187355aacdf044feab7d5317ed377b8edd3dba283e32b1366fd54892571047671188810?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R638 per nag (plek vir 2) 116 5 1 5 R600 Champagne Valley 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.002435394791 29.456223249435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang