Successfully reported
+9

Berghoff Barbi Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berghoff Farm, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 314 per nag, vir 9 mense

Beskrywing

Berghoff Barbi Cottage is 'n selfsorg-eenheid op 'n pragtige Protea-plaas in die Olifantsrivierberge, sowat 28 km vanaf Porterville in die Wes-Kaap. Dis 'n ideale ontsnapping vir diegene wat wil wegkom van die besige stadslewe.

Dié kothuis het slaapplek vir tot 10 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Elke slaapkamer is gerieflik gemeubileer met 'n dubbelbed sowel as 'n enkelbed. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad. Linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas, broodrooster, ketel, mikrogolfoond en kisvrieskas. Gaste kan 'n maaltyd by die ontbytkroeg met stoele geniet. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n enkelslaapbank en 'n kaggel vir daardie koue winteraande. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n patio met 'n ingeboude braai en buitesitplek. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Gaste kan ook doendinge geniet soos bergfietsry deur die protea-plantasies of stap na 'n pragtige waterval. Die plaas bied heerlike uitsigte oor die Olifantsrivier en Kouebokkeveldberge.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

MARIUS Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 35

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Berghoff Farm, Porterville, 6810, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 314
per nag, vir 9 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 314
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R 3 314
per nag, vir 9 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berghoff Farm, Porterville, 6810, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA614f0466789e09e8813e25c3f8d674f72935ef09c259e29214a5c02c0f93e307cd669e9061f1a9ff7fc1210a1c59e181bff1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 314 per nag, vir 9 mense Berghoff Farm Porterville 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.9638503 19.0492896
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang