Bergland Accommodation
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergland Akkommodasie, Apiesklip, Worcester, 6849, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bergland Accommodation is op 'n vrugteplaas aan die voet van die Olifantsberg geleë, sowat 15 km vanaf Worcester en 'n uur se ry vanaf Kaapstad. Bergland bied ook 'n pragtige trou-venue met onbelemmerde uitsigte oor die Breederivier.
Vanaf die R43 lei 'n breë grondpad na die ingangsmuur van Bergland.
Die verblyf beskik oor 10 slaapkamers en 4 chalets.
Die slaapkamers is langs een van die plaasdamme en is ingerig met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens met wit kwaliteit linne en handdoeke. Elke kamer het sy privaat en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die plaasstyl Lapa is op die oewer van die plaasdam geleë, net 'n paar tree van die kamers af. Die Lapa het gemeenskaplike kombuisgeriewe soos 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en opwasgeriewe vir al die slaapkamers. Daar is ook 'n TV met DStv. Geniet 'n funksie of geleentheid met die majestueuse berge in die agtergrond.
Daar is ook 'n swembad wat deel vorm van die kamers en die Lapa-area. Neem asseblief kennis dat die gaste in die kamers eksklusiewe gebruik van hierdie areas het.
Geniet die rustige atmosfeer met verskeie stap- en bergfietsroetes om te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 74
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Bergland Akkommodasie, Apiesklip, Worcester, 6849, Wes-Kaap
- Gaste dink Bergland Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergland Akkommodasie, Apiesklip, Worcester, 6849, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang