Successfully reported
+74

Bergland Luxury Camping

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Apiesklip Road, Olifantsberg, Worcester, Western Cape, 6849, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Bergland Luxury Camping is geleë op 'n werkende wyn- en steenvrugteplaas aan die voet van die Olifantsberg, ongeveer 15 km vanaf Worcester en ongeveer 'n uur se ry vanaf Kaapstad.

Omring deur majestueuse berge en kilometers ongerepte fynbos, is hierdie eksklusiewe kampeerplek 'n natuurliefhebber se droom. Dit bied 'n ware ontsnapping uit die stadslewe, 'n ideale plek om te ontspan, af te skakel en in die rustigheid van die natuur te verdiep.

Elke kampeerplek beskik oor 'n grasperk, skottelgoedwasarea, water- en elektrisiteitspunte, sonligte en gas-aangedrewe geisers.
By erwe 1 tot 3 kan gaste 'n privaat plonspoel en 'n boma-area met 'n vuurput geniet.
Privaat ablusiegeriewe met warm water word ook voorsien.

By erwe 4 en 5 kan gaste 'n privaat warm bad en 'n boma-area met 'n vuurput geniet. Privaat ablusiegeriewe met warm water word ook voorsien.

Kampeerders moet hul eie skottelgoedwasmiddel, toiletpapier en braairooster saambring. Visvang-entoesiaste is welkom om hul geluk te beproef in die nabygeleë dam, wat vol varswater-swartbaars is. Let asseblief daarop dat Bergland 'n streng "vang-en-vrylaat"-beleid volg, en gaste word vriendelik versoek om hierdie reël te respekteer.

Staproetes met asemrowende natuurskoon en bergfietsroetes is beskikbaar en gereed vir gaste om te verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Warm water
Swembad
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 74

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Apiesklip Road, Olifantsberg, Worcester, Western Cape, 6849, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bergland Luxury Camping het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Apiesklip Road, Olifantsberg, Worcester, Western Cape, 6849, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ba86a8440ca943b17bb32299c933615781c62cd1591d4e7995f647323133b949090f9616f1ddeaf4935ac723ef28f057a57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 Apiesklip Road Olifantsberg 6849 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -33.586802027784 19.367138246857
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang