Successfully reported
+54

Bergrivier Lodge & Karavaanpark

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 102 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R511, Zoutpansfrift 387, Brits, 0250, Noordwes
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bergrivier Lodge & Caravan Park bied verblyf in Brits, 'n dorp in die Noordwes-provinsie. Die lodge skep 'n unieke bosveld-atmosfeer aan die voet van die berge en is ideaal vir gaste wat 'n rustige ontsnapping in die natuur soek.

Verblyf is beskikbaar in selfsorg-chalets of kampeerplekke met gedeelde ablusiegeriewe. Bergrivier spog met 'n verhitte swembad, 'n 48 m lange waterglybaan en die Krokodilrivier, wat perfek is vir visvang.

Die lodge bied vars lug, pragtige natuurskoon, netjiese ablusiegeriewe en vriendelike diens van toegewyde personeel. Troeteldiere is ook welkom, en daar is 'n restaurant op die perseel wat heerlike maaltye bedien.

Ons help ook graag met die reël van funksies vir tot 70 gaste, ideaal vir troues, verjaarsdae of korporatiewe geleenthede.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Warm water
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ian V
Gesin met klein kinders
5.0
Net fantasties awesome! Awesome plek! Die plek was so lekker!
Jul 2025
Adele S
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely loved our stay, will definitely go again. Absolutely loved it, the scenery and tranquility of this place are beautiful. The ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Carien N
5.0
Lekker gekamp, alles netjies en skoon. Sien sterre.
Apr 2025
Roxanne D
5.0
A must have experience. It was amazing, the host is wonderful, camps are clean, staff are friendly, pools and slides are well maintaine...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Fran M
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing! Van visvang, swem en glybaan na die heerlikste kos en lekker kuier gees. Wat 'n ongelooflike lekker plek. Ons het regtig 'n fantastiese nawee...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R511, Zoutpansfrift 387, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Bergrivier Lodge & Karavaanpark het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 102 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R511, Zoutpansfrift 387, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb02bd1b51aa09f224ecc61c2d7a9251e105493e0eacd0f7e37a9778178f4b7dba55f8f1c5612c7dcfc77dd1eb7f8ae3e09cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 R511 Zoutpansfrift 387 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.557801481618 27.720458482179
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang