Bergrivier Lodge & Karavaanpark
- Kapasiteit: 102 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R511, Zoutpansfrift 387, Brits, 0250, Noordwes
- Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bergrivier Lodge & Caravan Park bied verblyf in Brits, 'n dorp in die Noordwes-provinsie. Die lodge skep 'n unieke bosveld-atmosfeer aan die voet van die berge en is ideaal vir gaste wat 'n rustige ontsnapping in die natuur soek.
Verblyf is beskikbaar in selfsorg-chalets of kampeerplekke met gedeelde ablusiegeriewe. Bergrivier spog met 'n verhitte swembad, 'n 48 m lange waterglybaan en die Krokodilrivier, wat perfek is vir visvang.
Die lodge bied vars lug, pragtige natuurskoon, netjiese ablusiegeriewe en vriendelike diens van toegewyde personeel. Troeteldiere is ook welkom, en daar is 'n restaurant op die perseel wat heerlike maaltye bedien.
Ons help ook graag met die reël van funksies vir tot 70 gaste, ideaal vir troues, verjaarsdae of korporatiewe geleenthede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jolene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R511, Zoutpansfrift 387, Brits, 0250, Noordwes
- Gaste dink Bergrivier Lodge & Karavaanpark het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 102 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R511, Zoutpansfrift 387, Brits, 0250, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang