Successfully reported
+133

Bergrivier Eco Retreat

  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R331, Farm Bergrivier, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bergrivier Eco Retreat bied selfsorgverblyf op die eienaars se plaas in die skilderagtige Gamtoosvallei, buite Thornhill. Dit is ideaal vir familie en vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek buite die stad se gedruis.

Verblyf word in 2 klipkothuise, 1 houthuis, 'n kothuis en 3 egte ossewaens gebied. Al die verblyf is vir selfsorg toegerus en het gemaklike beddens, privaat badkamers, toegeruste kombuise en braaigeriewe.

Die plaas is sowat 38,5 km vanaf Jeffreysbaai en 51,5 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) waar geriewe soos strande, winkels en restaurante is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Cynthia L
5.0
Heerlike ontspannende 3 dae. Uitsig was fantasties, staproetes interessant. Absoluut fantasties en heerlik.
Okt 2025
Johan E
Saam met lewensmaat
5.0
Unieke ossewa ondervinding. Weereens (3de keer) het ons heerlik gebly. Hierdie keer in 'n ossewa. Unieke ondervinding met alles wat ons nodig gehad he...
Sien meer
Aug 2025
Bruce C
5.0
Incredible place to be at peace in nature and enjoy the comfort and relaxation. Absolutely magical time, the way everything was planned...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Venessa V
Gesin met tieners
5.0
Feels like home. It was really awesome, a getaway home for me and my family.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Lourens W
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ja, ons het baie lekker geniet. Dit was 'n ander rustige ervaring.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Japie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R331, Farm Bergrivier, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bergrivier Eco Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R331, Farm Bergrivier, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0c0a79d61e38b1a28118efa1103edec6d1dcb44a7ce07089be6fd5d45d67e38042b7e7a6161b0c22e1e0a864c6c47ff8129?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 73 5 1 5 R331 Farm Bergrivier 6375 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.873644073519 25.088391013909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang