Bergrosie
- 
            
            
                Kapasiteit: 3 persone
                                                        
                                            
 2 volwassenes, 1 kind
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 44 Bergroos Avenue, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R550 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
            Bergrosie is 'n lieflike selfsorg-eenheid in die kusdorpie Stilbaai.
Die oopplan-eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer, 'n oopplan-sitkamer en 'n kombuis. Die slaapkamerarea is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. 
Die sitarea is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, gemaklike rusbank en 'n stapelbed vir kinders. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof induksiestoof, breekware en eetgerei.
Daar is 'n draagbare braai beskikbaar. Die eiendom is 1,2 km vanaf die Goukou-rivier en 3,6 km vanaf die hoofstrand geleë.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 44 Bergroos Avenue, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Bergrosie het ’n uitstekende ligging
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 3 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 2 volwassenes, 1 kind
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 44 Bergroos Avenue, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang