Bergsicht Country African Delight Farm Cottage
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Winterhoek Road, Vrolikheid Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Vanaf R2 250 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Bergsicht Country Cottages- African Delight is 'n semi-losstaande plaashuis op 'n steenvrugteplaas net 7 km vanaf Tulbagh, wat rustige akkommodasie vir klein gesinne bied.
Hierdie semi-losstaande plaashuis bied slaapplek vir 3 gaste, ideaal 2 volwassenes en 1 kind, en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die eerste verdieping geleë en het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer, op die grondvloer, het 'n enkelbed en 'n aparte badkamer met 'n stort.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond, en sluit 'n eetkamertafel in. Die leefarea bied gemaklike sitplek, 'n Jetmaster-kaggel en 'n TV met 'n satellietskottel. Gaste moet hul eie dekodeerder, slimkaart en afstandbeheerder saambring as hulle TV wil kyk. WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n patio met braaigeriewe en 'n tuin met 'n privaat houtvuur-warmbad. Bergsicht Country Cottages- African Delight is die perfekte plek vir 'n rustige wegbreek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marileze OR
Aneretha ...
Eiendomme 10
Resensies 165
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Winterhoek Road, Vrolikheid Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Gaste dink Bergsicht Country African Delight Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Winterhoek Road, Vrolikheid Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang