Successfully reported
+15

Bergsicht Country Angelino Farm Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winterhoek Road, Vrolikheid Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bergsicht Country Cottages - Angelino is 'n bekoorlike en romantiese toevlugsoord geleë op 'n werkende klipvrugteplaas, net 7 km vanaf Tulbagh. Dit is ideaal vir paartjies wat privaatheid en rustigheid soek.

Geleë onder die bome, bied die oopplan-kothuis slaapplek vir 2 gaste. Dit beskik oor lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Bykomende buitestort met warm water onder die bome voeg 'n spesiale aanraking by. WiFi is beskikbaar.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, gasstoof en mikrogolfoond. Die leefarea bied gemaklike sitplek en 'n kaggel vir koeler aande.

Die kothuis maak oop na 'n oordekte patio met 'n ingeboude braai en 'n houtvuur-warmbad, wat vreedsame uitsigte oor die omliggende plaas bied. Hierdie rustige omgewing bied die perfekte ontsnapping vir paartjies wat wil ontspan en kwaliteit tyd in die natuur wil geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Lugversorging
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Carmen P
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese naweek. Ons het baie lekker gebly. Die plek lyk presies soos op die foto's.
Mei 2025
Thomas W
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend romanties en sielvoedend. Dit was 'n uitstekende naweek. Die eenheid was skoon en netjies en die plek het 100% gelyk soos die foto's. Aanda...
Sien meer
Feb 2025
Zaahirah
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful and peaceful. The cottage was beautiful and peaceful, and surrounded by breathtaking views. Would definitely recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Samantha R
Saam met lewensmaat
5.0
Rus vir die siel. Baie lekker gebly. Dit was so rustig gewees in die aand. Die beste deel was om in die hottub te sit en na die sterre te staar. Bietj...
Sien meer
Jan 2025
Calla H
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Ons het baie lekker gebly, was fantasties.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marileze OR
Aneretha ...

Eiendomme 10

Resensies 165

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Winterhoek Road, Vrolikheid Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bergsicht Country Angelino Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winterhoek Road, Vrolikheid Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9113020d95d5e283bc11796d52b067b26ff52244b1ea8728432733a7bea7ca6da6fe0b5ac88a8fb1c657c771bd3e44bb4cd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Winterhoek Road Vrolikheid Farm 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.226320413234 19.147159796751
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang