Bergsig Game Farm
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Matjiesdrif turn-off on the R328, 15 km from Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bergsig Game Farm is 15 km buite Mosselbaai geleë en bied gerieflike verblyf in 'n privaat wildreservaat wat oor 3000 hektaar savanne, grasvlaktes, digte bosveld, berge en valleie versprei is. Waardeer die skoonheid, rustigheid en pragtige uitsigte vanaf hierdie unieke wildplaas, asook vars lug wat van die see en berge af kom.
Gerieflike selfsorgverblyf word in 'n aantal chalets gebied, waarvan sommige privaat aan die Hartenbosrivier geleë is. Elke chalet het sy eie braaigeriewe, en sommige chalets het uitkykdekke, oopplan-kombuise en -sitareas, en is toegerus met WiFi, lugversorging en 'n TV.
Die privaat wildreservaat word besit deur Kobus Crous Snr van Mosselbaai wat ook Mossel Bay Helicopters besit. Doendinge op die plaas sluit wildritte, vierwielmotorfietsritte en -roetes, en skilderagtige helikoptervlugte in. Die reservaat sluit van die Groot 5 soogdiere in, soos buffels en renosters, asook 'n oorvloedige voëllewe.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lizelle & Vicki Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Matjiesdrif turn-off on the R328, 15 km from Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Bergsig Game Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Matjiesdrif turn-off on the R328, 15 km from Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang