Bergsig Self-Catering
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Amaryllis Street, Mansfield, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R880 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bergsig Self-Catering is in die woonbuurt Mansfield in Gordonsbaai geleë en bied gehalte vakansieverblyf, gerieflik geleë naby alle geriewe, doendinge en besienswaardighede.
Die verblyf bestaan uit 4 volledig toegeruste en pragtig versierde eenhede. Die eenhede is ideaal vir paartjies. Van die 4 eenhede het 3 aparte slaapkamers met 'n koninggrootte-bed. Die vierde eenheid is 'n ateljeewoonstel en beskik ook oor 'n koninggrootte-bed.
Elke eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis met alles wat gaste benodig vir selfsorg. Hulle beskik ook oor 'n TV met DStv en WiFi vir gaste se gebruik.
Die eenhede het toegang tot die gemeenskaplike binnehof met braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Loraine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 62
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 1 Amaryllis Street, Mansfield, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Bergsig Self-Catering het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Amaryllis Street, Mansfield, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang