Successfully reported
+15

Bergsig@7

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 School Street, Matatiele, 4730, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Bergsig is geleë in Matatiele, Oos-Kaap, die perfekte oornagplek om te rus op pad met vakansie of as jy net saam met die gesin wil wegbreek en herlaai, naby die hoofroete en ander geriewe vir jou gerief.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers, elk gemeubileer met 'n dubbelbed en kasruimte met 'n gedeelde badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea bied 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas, eetgerei, breekware, gereedskap, skottelgoedwasser, lugbraaier, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank wat in die sitarea vloei, gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en WiFi vir jou vermaak. Gaste kan die tuin en die braai-area met veilige parkering geniet.

In Matatiele kan jy aktiwiteite soos voëlkyk, stap-safari's en die verkenning van San-rotskunsterreine geniet, aangesien die gebied in die Drakensberge geleë is en bekend is vir sy natuurlike skoonheid en wildlewe.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 7 School Street, Matatiele, 4730, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 School Street, Matatiele, 4730, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0ac8195b895f54a4857b69fe32079ba03ee206b081cdf5805d4eccf48a99ab232274c3611e4216d0560c60f1d1026014e43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 7 School Street Matatiele 4730 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.348079442541 28.817934503705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang