Successfully reported

Bergvallei Estates

Gastehuis

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 177 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
3.8
Dewald V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Prentjiemooi, netjies, gemaklik. N Pragtige, netjiese blyplek! Ons het ons verblyf daar geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Bergvallei Estates
Ons is baie bly dat julle dit geniet het hier by Bergvallei!

Aletta P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wonderlike plek. Was heerlik om daar te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Dit was skoon, netjies en veilig gewees. Voldoen aan al die vereistes. Vir seker lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie M
1 nag Gesin met tieners
4.4
Aug 2025

Sekuriteit moes meer opgetree het en daai groot groep bakleiende dronk mense kom. Als was skoon en netjies. Net jammer dat daar ook 'n groot groep mense ingeboek het wat na 1h00 in die oggend ingeklok het, vreeslik dronk en onsettend baklei! Ons het 4 kamers geboek, was daar vir die Worship is groot! Daai groep mense het die hele atmosfeer kom bederf! Een couple het mekaar van 1h af tot na 3h (oggendure) uitmekaar gevloek en geslaan! Dis was vreeslik sleg! Hoop julle kan daai groep mense aanvat, sodat hulle besef hulle het nou die pragtige plek 'n vreeslike slegte naam gegee!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Bergvallei Estates
Goeiedag Lindie, ons is bly dat julle die akkommodasie skoon en netjies ervaar het. Ons is baie jammer oor die ongerief wat die ander gaste julle aangedoen het. Ek bly op die perseel en die sekuriteit het my na 12uur geroep om daardie mense te kom aanspreek. My nommer is ook op alle deure in die akkommodasie kamers vir gaste om my te kan skakel vir enige probleme, enige tyd, dag of nag. Ek het met hulle gaan praat en die man en vrou wat baklei het, het toe gery. Die meeste het toe gaan slaap rondom 1uur. Ek het daar gebly totdat hulle rustig geraak het en gaan slaap het. Die sekuriteit het weer met my bevestig dat daar nie meer geraas was nadat ek daar weg is nie. Miskien het daar nog iemand in 'n ander kamer baklei wat julle dalk gehoor het, maar ons was nie daarvan bewus nie aangesien geen gas my geskakel het om my daarvan bewus te maak nie (en die sekuriteit dit nie gehoor het nie). Dit is ongelukkig baie moeilik vir enige instansie om te weet hoe die gaste wat bespreek, hulself gaan handhaaf. Wat ons wel kan doen, is om dit aan te spreek as daar iets gebeur, waarvoor ons my nommer op deure het, asook borde wat sê dat daar stilte na 10uur verwag word en dan op te tree sover moontlik. Ek het dit wel met baie moeite hanteer en daardie gaste stilgekry. Nogmaals baie jammer vir julle ongerief van ons kant af, en ons hoop dat julle die aand eerder sal onthou.

Carmen C
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mei 2024

It was a good night's sleep . The room was clean and exactly like the pictures. We only spent one night as we went to a wedding in the area, so we weren't in the room very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sthembiso N
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jan 2024

Peaceful place. Awesome and very refreshing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nonhlanhla N
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2024

It was OK because it was a one night stay. The place is good if you don't intend to stay in during the day. The rooms don't have TVs and there is no WiFi. We had not included breakfast but no one offered, so I'm not sure whether it is available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie T
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Verblyf is redelik basies maar was voldoende vir waarvoor ons dit benodig het. Kamer was baie netjies en skoon al was dit redelik basies. Badkamergeriewe nie luuks nie maar voldoende. Daar was nie 'n yskas in die kamer nie, 'n yskas sal help. Daar was ook net koppies, geen borde en messe en vurke soos by die meeste ander gastehuise nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Felicia N
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

All we needed at the right location! Ideal for a quick night over after an event of sorts in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ethel F
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Sep 2024

Vir my was dit net 'n oornag fasiliteit. Die verblyf was aanvaarbaar, 'n mini yskas sou lekker gewees het.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 177

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 145
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 145
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 145
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 54 van Wyk Restant, Muldersdrif, 1747, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b565958d6479ecddb92122dc794dae5fbd53aef8f99b02727cb9a539f94807894616cb0448313052a5f047a76ffc06bde7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 145 per nag (plek vir 4) 177 5 1 4 Plot 54 van Wyk Restant Muldersdrif 1747 Gauteng 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -26.055404593891 27.83906713128

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang