Successfully reported
+64

22 Bergview Family Apartments

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Bergview Road, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

22 Bergview Family Apartments bied verblyf in die Hilton. Dit is naby Hilton Life Hospitaal, verskeie winkelsentrums, Hilton College, Cowan House, St Anne's, Pietermaritzburg en verskeie restaurante.

Die woonstelle bied maklike toegang tot die N3 en het pragtige uitsigte oor die tuin en die berge.

Weber-, elektriese en houtskoolbraaigeriewe is beskikbaar vir gaste en die patio's bied ook sitplek en het groot sambrele. Elke eenheid het 'n vermaaklikheidsarea.

Die patio word omring deur 'n pragtige tuin met 'n uitsig oor die omheinde swembad. Daar is 'n speelarea met 'n trampolien en swaaie vir kinders. Parkering is beskikbaar op die eiendom agter 'n gemotoriseerde hek.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 95

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 22 Bergview Road, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 22 Bergview Family Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Bergview Road, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e3db022750842cf3eb549dac5a07a38b20487e152df44e707900e4f10ebb711fd3a25cbb7c9e58b1560fe85d28b3327d0d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 22 Bergview Road Hilton 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.55262 30.28751

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang