Successfully reported
+51

Bergview Haven Guesthouse

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Yellowwood Drive, Bergview Estate, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Bergview Haven Guesthouse bied selfsorgverblyf in 'n pragtige, moderne, ruim gesinsvakansiehuis met 'n lieflike groot tuin, geleë aan die voet van die Sentrale Drakensberge in KwaZulu-Natal, Winterton.

Die eiendom bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n koninggrootte-bed met 'n plafonwaaier, 'n instapkas en 'n moderne en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en dubbelwasbakke. Die tweede slaapkamer beskik oor 2 driekwartbeddens en lugversorging. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook lugversorging. Slaapkamers 2 en 3 deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, toilet en wasbak. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, plafonwaaier en 'n kleiner, gemaklike en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea is ruim en gerieflik en bestaan uit 'n sitkamer, eetkamer en kombuis. Die kombuis is goed toegerus met 'n 4-pits stoof met oond, groot yskas-vrieskas, mikrogolf, elektriese en gas ketel, broodrooster, skottelgoedwasser, en 'n volledige stel eetgerei, kookware en breekware. Gaste kan eet by 'n pragtige, moderne 10-sitplek tafel met 'n knus kaggel. Die sitkamer is knus en maak deur groot deure oop na die braai-area wat oor die asemrowende berge uitkyk. Die sitkamer het 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n slim-TV met Netflix.
Gratis WiFi word voorsien, en veilige oop parkeerplek vir 2 voertuie is aan die straatkant beskikbaar.

Die gastehuis is in die hartjie van die Sentrale Drakensberge, naby die Drakensberg Sun Hotel geleë, waar gaste ook van die oord se restaurant en swembad gebruik kan maak. 'n Wye verskeidenheid restaurante, winkels, toeriste-aantreklikhede, voetslaan- en bergfietsroetes is naby beskikbaar.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Ruth G
Saam met vriende
5.0
Phenomenal, the gem of the Berg! We had the most stunning time at the Bergview Haven Guesthouse. We stayed for 5 nights and we can hone...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Indhira M
Gesin met tieners
5.0
I recommend this guest house with a 10/10 rating. The guest house was the most welcoming by far. The basket of snacks and wine was such...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Jacqueline B
5.0
Most enjoyable in a well equipped spacious house. Very comfortable and cosy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Magda M
Gesin met klein kinders
5.0
Clean, comfortable, and well-equipped – a perfect Drakensberg retreat. Our stay at Bergview 43 was 5-star! Clean, fully equipped, and b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Craig S
Saam met vriende
5.0
Beautiful part of the Drakensberg. Location and accommodation were outstanding. Johan went out of his way to ensure that we had everyth...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • 43 Yellowwood Drive, Bergview Estate, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bergview Haven Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Yellowwood Drive, Bergview Estate, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9009feaeb5a3e1a0429786279b60f4ed65561acd613a0c8d40dbf5573b30de768b4bdb9fc0678c14eb6978fda95ab0c420e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 43 Yellowwood Drive Bergview Estate 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.012254917462 29.415687142328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang