BergWood Inn
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 53 Duiker Circle, Outeniqua Strand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
BergWood Inn is 'n lieflike oord in Groot-Brakrivier wat gerieflike verblyf aan gaste bied wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.
Elke kamer het 'n lessenaar, 'n balkon met see-uitsigte, 'n privaat badkamer, 'n slim-TV, beddegoed en handdoeke. Die kamers word daagliks skoongemaak. BergWood Inn bied 'n verskeidenheid verblyfopsies, saam met 'n plonspoel, gratis privaat parkeerplek en 'n restaurant op die perseel met kroeggeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar, wat gaste in staat stel om hul gunstelingkanale, insluitend Netflix, DStv en YouTube, te stroom.
Spageriewe by BergWood Inn sluit masserings, 'n Rasul en 'n spa-bad in, wat alles op versoek bespreek kan word. Die oord bied ook 'n volledige Engelse of vegetariese ontbyt, sowel as aandete teen 'n ekstra koste. Die oord beskik oor 'n konferensie- en speelkamer, met 'n pooltafel, veerpyltjiebord en verskeie bordspeletjies wat gratis beskikbaar is vir gaste om te gebruik.
Die area is gewild vir fietsry en rustige staptogte, met baie aktiwiteite en restaurante wat 'n entjie vanaf die oord geleë is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Suzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 53 Duiker Circle, Outeniqua Strand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink BergWood Inn het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 53 Duiker Circle, Outeniqua Strand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang