Berluda Farmhouse & Cottages
Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 52 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berluda Farm, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 400R2 040 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die Berluda Plaashuis en Kothuise is geleë op 'n groot werkende volstruisplaas in die pragtige en rustige vallei van Schoemanshoek aan die voet van die Swartberge. Berluda is op die pad na die Kango-grotte, slegs 20 km vanaf die bekende Swartbergpas, 'n Wêrelderfenisgebied. Ook naby is die oulike dorpies Prins Albert en De Rust.
Verblyf word aangebied in selfsorg-gesins- en luukse kothuise, elk toegerus met 2 slaapkamers, 'n privaat braai, volledig toegeruste kombuis, 'n badkamer met 'n spa-bad en pragtige uitsigte. In die plaashuis is daar pragtig opgeknapte luukse dubbelkamers, elk met 'n privaat ingang, spa-bad en lugversorging. Daar is ook luukse Wittebroodkothuise wat 'n selfsorg-opsie bied.
'n Groot plaasontbyt word elke oggend bedien. Aandete is in die aand beskikbaar, slegs met bespreking by die restaurant. Geriewe op die perseel sluit in 4 swembaddens en uitgebreide Karoo-tuine.
Berluda is deel van 'n groot werkende volstruisplaas en bied gaste 'n privaat toer van die plaas met inligting oor tendense in die bedryf. Ander daaglikse aktiwiteite wat ons by Berluda aanbied, sluit in sonsondergangritte om die unieke Klein Karoo en sy wonders te verken, asook meerkattoere in die vroeë oggend.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Laura Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Berluda Farm, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Berluda Farmhouse & Cottages het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 52 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berluda Farm, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang